Login

Psigiater

‘n Psigiater is ‘n mediese dokter wat spesialiseer in psigiatrie en geregistreer is by die SAGTR om geestessiektes te behandel.

Psigiatrie

Afdeling van medisyne wat die diagnose en behandeling van geestessiektes hanteer.

Psychiatrist

A psychiatrist is a physician who specializes in psychiatry and is certified and registered at the HPCSA in treating mental disorders.

Psychiatry

The branch of medicine dealing with the diagnosis and treatment of mental disorders.