Zwavelstream Clinic, Pretoria Oos
Dr MS Janse van Rensburg Psigiater / Psychiatrist

Dr MS Janse van Rensburg

MBChB, FC Psych (SA), MMed (Psych)

Spesiale Belangstelling

"Algemene psigiater wat ‘n spesiale belangstelling het in swangerskap en postnatale Psigiatrie, angsversteurings en demensie (major neurokognitiewe versteuring)."

Zwavelstream Kliniek

Zwavelpoort, Pretoria Oos

Mediese Geestesgesondheidsorg

Kliniese Fokusvelde & Spesiale Belangstellings

Omvattende psigiatriese evaluering, diagnose en mediese behandeling vir volwassenes.

Swangerskap & Postnatale Psigiatrie

Spesialis behandeling vir psigiatriese siektes soos angs en depressie tydens swangerskap sowel as die postnatale periode om ma en baba se welsyn te verseker.

Angsversteurings

Diagnose en mediese behandeling van veralgemeende angsversteuring, paniekversteuring, sosiale angs en verwante toestande.

Demensie (Major neurokognitiewe versteuring) & Ouer Volwasse Sorg

Evaluering en behandeling van kognitiewe agteruitgang, geheueversteurings en demensie-verwante (major neurokognitiewe versteuring) siektes om lewensgehalte te ondersteun.

Praktyk Adres

Zwavelstream Clinic
Plot 122 Achilles str, Zwavelpoort
Pretoria East, Gauteng

Telefoonnommers

012 751 4260
012 751 4261

E-pos Navrae

reception@psigiater.co.za

Ons gebruik koekies en voldoen aan POPIA om te verseker dat ons webwerf doeltreffend funksioneer en dat u inligting beskerm word. / We use cookies and adhere to POPIA regulations to deliver a secure experience.